Client Reviews
—– Original Message —–
From: Adri Nel
To: willeml@generation-wealth.co.za
Sent: Tuesday, May 08, 2012 8:37 AM
Subject: Wat binne die laaste 2 weke met ons geldjies gebeur het.
Hi Willem.
Hier is ons “testimony”
Ons is al vanaf Maart by Generation Wealth.
En al wat ek aan enige iemand kan voorstel is om nie te lank te broei nie.
Ek het probeer om eers alles self te “analiseer” wat op die ou end net tyd gemors het.
Die eerste week wat ons maar ‘n klein bedraggie bele het van ons eie geld het ons 6% groei gehad.
Die 2e week het die bedrag wat ons ingesit het in 1 dag met 25% gegroei.
Die belangrike ding is om net die email (aanbeveelings, smse ens) te lees, te besluit wat jy wil koop, die oproep te maak en siedaar.
Wanneer jy koop word selfs gese wanneer jy moet uitklim en wanneer jy wins moet vat…1 2 3.
Ek sal die konsep ten eniger tyd vir enige iemand aan beveel. Dit is maklik eenvoudig.
Groete
Adri
Vanderbijlpark
![]() |
I thought is was difficult and I was wrong. I am glad I made the right decision | ![]() |
They helped me to build my own business. Now I can do what I want |
![]() |
I was worried about my financial future. Now my money works for me | ![]() |
With Stock Market Consultants it is all about me. |